top of page
Twilight Inn B&B                      Vryheid 

Twilight Inn is geleë in die Noord-Oostelike deel Van Vryheid naby die Paulpietersburg ingang. Ons het slegs vier kamers met koningin grote beddens. Ons kamers is toegerus met ’n stort, toilet, wasbak, mikrogolf, kroegyskas, ketel, lessenaar ,lugversorging, wifi en nog vele meer. Ons streef daarna om ons gaste gelukkig te hou en ons waarborg u ’n ongelooflike verblyf. Kom besoek ons gerus.     

Lodge bed on show
  • Google+ Social Icon
  • Eddie Adendorff
  • Twilight Inn B&B
bottom of page